Bakgat Biltong

Bestellings welkom


Ons maak hierdie jaar ons eie beesbiltong.

Dis bitter lekker, uiters bekostigbaar en help ons om 'n paar rand in te samel.

Voltooi die volgende Indien jy wil bestel. Ons waardeer jou ondersteuning.



Kies die bedrag waarvoor jy bestel

Gebruik SnapScan om jou betaling te maak (Naam, Van, en biltong as verwysing). Ons sal die skakel vir jou stuur, jou bestelling bevestig en jou laat weet wanneer die biltong by die kerk afgehaal kan word. Dit neem gewoonlik so 14 dae.


NOTA:
Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Monumentpark ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur:

📩[email protected]


Om 'n e-posadres op jou veilige lys te sit, beteken dat jy vir jou e-posdiens sê dat e-posse van NG Monumentpark nie strooipos of gemorspos is nie.