Bottel en Bord

22 Mei 18:00 by die kerk


🍽️ Hoe werk dit? 🍷

  • Bottel en Bord is ‘n saamkuier geleentheid met ‘n spreker wat ‘n aktuele tema inlei. Almal is welkom. Ook gaste van buite die Gemeente.

  • Jy is verantwoordelik vir jou eie bottel en bord (maw bring jou eie eet-en drinkgoed asook eetgerei).

  • Die geleentheid is gratis maar jy kan ‘n donasie maak op die aand.

  • Donderdag 22 Mei 18:00 by die kerk.

  • Spreker : Prof Jannie Rossouw (politieke ekonoom).

  • Onderwerp : Suid-Afrika se ekonomiese uitdagings. Hoe raak dit jou?


Nooi jou vriende saam!


😁Onthou jou eie eet-en drinkgoed, asook eetgerei


NOTA:
Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Monumentpark ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur:

📩[email protected]


Om 'n e-posadres op jou veilige lys te sit, beteken dat jy vir jou e-posdiens sê dat e-posse van NG Monumentpark nie strooipos of gemorspos is nie.