Ons is opreg jammer oor die verlies wat u ervaar. Ons wil graag julle in hierdie routyd ondersteun en julle las so min moontlik te maak. Ons weet ons daar is baie reëlings, so kontak ons asseblief indien daar enige onduidelikhede is.
Kerkkantoor: 012 460 5109
Ds. Wynand van Niekerk: 079 695 3508
Ds. Lizl-Louise Schoeman
Volg ons op Sosiale Media