
"Geloof groei deur ontmoeting en gesprek"
12 Mei 18:00 Sorg
12 Mei 19:00 Uitreik
13 Mei 18:00 Geloofsvorming
13 Mei 19:00 Erediens
15 Mei 18:00 Administrasie
Die tweede siklus vergaderings vir 2025. Hier fokus ons doelgerig op die verskillende bedieninge in die gemeente. Ons evalueer, droom,beplan en implementeer.

25 Mei 10:00
Dr Michiel van der Merwe: Ouerleidingsgesprek
Tema: my kind en verslawing? Dwelms en Tegnologie

27 Mei 18:00
Kerkraadsvergadering
Fokus op Diensraad SORG

29 Mei 18:00
Erediens Hemelvaart

2 Augustus 2025 Wild en Wakkerfees
Hier is ‘n klomp inligting en Call to Action wat deurlopend moet gebeur
Volg ons op Sosiale Media